Dié bundel bevat die oorspronklike kortverhaal waaruit die bekroonde toneelstuk Die naaimasjien sy oorsprong gehad het.
Rachelle Greeff se stories vertel van stukkende mense en hulle stiltes, maar ook hulle vermoë tot liefde anderkant stereotipes en vooropgestelde
verwagtings.
Prof. Thys Human, verbonde aan die NWU, sal met Greeff gesels.
Genre: Boeke
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Kaartjies: Gratis
Tydsduur: 45 minute
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 7 Okt. – 14:00
Rachelle Greeff, Die naaimasjien en ander stories,
Roekeloos,
21 September 2015.
