Die ding tussen man en vrou

Die ding tussen man en vrou is ’n versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer.

 

Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag.

Met illustrasies deur Fred Mouton is hierdie ’n lekker geskenk nét betyds vir Kersfees.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Die ding tussen man en vrou
Die ding tussen man en vrou

Lewer kommentaar

Leave a Reply