Fred Mouton was slegs die derde spotprentkunstenaar by Die Burger sedert die koerant in 1915 gestig is.
Sleutelwoord Argiewe:Fred Mouton
Van Zuma tot Zille
Fred Mouton kyk met belangstelling na President Jacob Zuma.
Die ding tussen man en vrou
’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer.
Laat daar lig wees
In Laat daar lig wees kyk Fred Mouton na bekendes uit ‘n ongewone hoek.
