Fred Mouton was slegs die derde spotprentkunstenaar by Die Burger sedert die koerant in 1915 gestig is. Hy het meer as 11 000 spotprente in die tyd gelewer.