Ewwatrewwa / Oumatrewwa

Satyrium coriifolium

Ewwatrewwa is nog ’n grondorgidee inheems aan die Suidwes-Kaap. ’n Bladwisselende, knolagtige plant met een stewige bloeisteel.

Die ewwatrewwa word tot 450 mm hoog en die oranje blomme verskyn in die lente.

Foto: Nick Helme


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply