Stofstrate! ‘n Lekker intieme kuier op ‘n koue wintersaand langs die kaggelvuur, met ‘n lekker koppie sop en varsgebakte brood by Drostdy Teater. Danneline Ramsden en Jean Carlo beoog om julle sommer goed te trakteer. Danneline is bekend vir haar oorspronklike Namakwaland stories. Jean Carlo is die man met die goue stem. Julle kan uitsien na ‘n aand van xhoulag en musiek.
Drostdy Teater, 11 Junie 2022, 19h00
