Die gewilde skrywer Dominick Dunne is op 26 Augustus in New York oorlede. Dunne het aan kanker gely, hy was 83.
Dunne het eers op die ouderdom van 50 begin skryf en was ook een van Vanity Fair se gewildste joernaliste.
Sy gewildste boeke was:
The Winners (1982)
The Two Mrs. Grenvilles (1985)
People Like Us (1988)
An Inconvenient Woman (1990)
A Season in Purgatory (1993)
Another City, Not My Own (1997)
