Die skrywer Elsa Joubert (Elsabé Antoinette Murray Joubert) is Sondag 14 Junie 2020 oorlede in die ouderdom van 97 jaar. Joubert was bekend vir haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is
Joubert se dood word toegeskryf aan Covid-19.

