Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za
‘n Praktiese gids deur Suid-Afrika se voorste kenners op die gebied van Emosionele Intelligensie, saamgestel in reaksie op die stordvloed versoeke van ouers, beraders en onderwysers. Met hierdie boek wys die skrywers hoe maklik dit is om met alledaagse bronne en ‘n bietjie ekstra moeite die kinders in jou sorg te help om hul Emosionele Intelligensie te ontwikkel.
