Goedheid en guns: agter my swirlkous,
Bettie Blom,
19 Januarie.
Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag het, tot suksesvolle nuusleser op eNuus …
Bettie Blom,
19 Januarie.
Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag het, tot suksesvolle nuusleser op eNuus …
Die radiopersoonlikheid en motiveringspreker Jenna-Leigh February vertel haar eie lewensverhaal van swaarkry en seer en hoe sy dit in sukses omskep het.
Koop / Buy Goedheid en guns: agter my swirlkous >> (sagteband)
Koop / Buy Goedheid en guns: agter my swirlkous >> (eBoek)
Goedheid en guns: agter my swirlkous — Lux Verbi, 20 Oktober 2014 — 176 p. ; sagteband. — ISBN 9780796319111