Jacobs, Viljoen, Bloemhof en spoke

Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Kom luister na Jaco Jacobs, Fanie Viljoen en Francois Bloemhof se ervaringe en stories oor spoke.

Volksblad Kunstefees

Prys: R70
Tydsduur: 18:00 tot 19:30
Taal en Ouderdomsbeperking:
Plek: 06. Boekeprogram-lokaal

Lewer kommentaar

Leave a Reply