Jak de Priester lees voor uit Die hasie wat aan die slaap wou raak

Dié wêrelwye fenomeen is ‘n nuwe manier om kinders aan te slaap te kry! Jak de Priester het dit op die proef gestel!

Hierdie topverkoper slaaptydstorie deur Carl-Johan Ehrlin gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die storie oor ‘n vaak hasie wat nie kan slaap nie en sy mamma wat hom na Oom Gaap neem vir raad, bevat spesiaal-gestruktureerde sinne en woordkeuses met instruksies vir ouers oor hoe om dit voor te lees en die aksies uit te voer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply