Koljander



Wanneer Karen en Ben Strauss se baba gebore word, besef Karen en haar ouers opnuut dat nie een van hulle nog die dood van haar gestremde broer verwerk het nie. Sal Karen se kind ’n nuwe begin wees of gaan vrees weer die motiveerder wees vir hierdie nuwe opperste wedloop van haar lewe?

In dié roman word die leser geneem op ’n reis na die binnewêreld van die kunssinnige Karen en van haar siniese fisikuspa. Dit is die verwikkeldheid van vergiffenis wat die verhaal rig, en hulle eindelik ook ná die trauma in ’n strandhuis aan die Kaapse kus laat kennis maak met die gestroopte skoonheid van Mali in Wes-Afrika.
♦♦♦

Koljander / deur Carié MaasHuman & Rousseau, 15 April 2013 – 256p;. — sagteband. — ISBN 9780798159265 :

R190.00

Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Koljander, Carié Maas

Koop / Buy Koljander >> (sagteband)

Koljander
Koljander
Koop / Buy Koljander >> (DRM ePub)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar