Kom, kleur in!



Tanya O’Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin ’n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie.

Met O’Connor se sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net êrens lê sodat enigiemand anders ook kan inspring.

Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir spanning; na ’n paar sketse los probleme hulleself op.

♦♦♦

Koop / Buy Kom, kleur in! >>

Kom, kleur in! / deur Tanya O’Connor — Naledi. — ISBN 9781920654061

Kom, kleur in!
Kom, kleur in!
Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Kom, kleur in!, Tanya O’Connor


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply