Kieslys

Close


*/

11 Mei
2014
Boeke
2152 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel

Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel
Roekeloos
1 Mei

Wat dryf ’n skynbaar normale 15-jarige seun tot verkragting en moord?

Goeie Vrydag 2012: Die nuus van die driedubbele moord op die Steenkamps se plaas buite Griekwastad skok die land. Deon en Christel, geliefd in die gemeenskap, en hul pragtige dogter, Marthella, skaars 14, is vermoor. Marthella is ook verkrag. Hul 15-jarige seun, Don, is ongeskonde.

’n Jong seun word van die misdade verdink. Met die land se oë op Griekwastad skeur die dorp in twee. Daar is dié wat aan die seun se onskuld glo, en dié wat glo die reg moet sy gang gaan.

In Maart 2014 word hy skuldig bevind. Maar die vrae bly – hoe gebeur so iets met ’n doodgewone plaasgesin op die platteland?

Koop / Buy Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel >> (sagteband)

Koop / Buy Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel >> (eBoek)

Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel

Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel

Moord op Griekwastad – Die storie van die Steenkamp-treurspel / deur Charne Kemp — Tafelberg, 2 Mei 2014 — 296 p. ; sagteband. — ISBN 9780624057345 : R 185.00

2




2 Opinies:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Boeke
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Stroomop nou op DVD | Roekeloos
2018-11-10 08:00:33
[…] opwindende avontuurverhaal, Stroomop (Ivan Botha se regisseursdebuut) wat deur 116 999 kyk...
Oesjaar | Roekeloos
2018-11-08 08:23:33
[…] Leeuspruit (2002), Diepverlange (2007), Onderweg (2011), Ligjare (2013), Doep Is Nie Dood ...
Bloed, dunner as water | Roekeloos
2018-11-07 13:58:12
[…] word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.