Hierdie versameling vol aktiwiteite bevat 6 boekies met plakkers, inkleurprentjies en raaisels! Hier binne wag ure se pret, met aktiwiteite wat kinders sal leer, besig hou en vermaak.
Koop / Buy My plakkerpret versameltassie – Diere >>
My plakkerpret versameltassie – Diere Human & Rousseau, 2013. Versameltassie met 6 boekies. — ISBN 9780798163170 : R 99.95
