‘n Ver plek vir Zilla

‘n Ver plek vir Zilla 

Roekeloos

Zilla Fourie, ’n plaasmeisie, gaan studeer skilderkuns op universiteit.

Sy ontmoet die vurige Piero Basson, ’n senior student in beeldhou, en hulle is gou smoorverlief.

Toe Piero se pa sterf, besluit hy en sy Italiaanse ma om na Florence te verhuis. Piero dring daarop aan dat Zilla by hulle aansluit en in Italië verder studeer. Sy besluit om die somervakansie aan die einde van haar eerste jaar in Florence deur te bring, maar daarna terug te keer na Suid-Afrika.

In Italië ontdek sy dat Piero se ma ’n ander meisie, die beeldskone Giulia, genooi het om terselfdertyd by hulle te kuier.

Skrywer: Margaret Bakkes
ISBN: 9780798151887
Prys: ongeveer R 145.00
Formaat: Sagteband, 130pp

'n Ver plek vir Zilla
\’n Ver plek vir Zilla

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za) 

Lewer kommentaar

Leave a Reply