The Night Doctor

‘n Krisisnag ontvou wanneer ‘n jong Suid-Afrikaanse dokter, by haar ouerhuis in Pietermaritzburg aankom en aankondig dat sy nie meer dokter wil wees nie.

Juliet Jenkin se jongste toneelstuk, The Night Doctor is vol van haar kenmerkende ironiese wyshede soos sy die Suid-Afrikaanse konflik van geweld en eiendom, en wat dit werklik beteken om mense te help, deur haar karakter skets.

The Night Doctor is by Kunstekaap in Kaapstad tot 30 Oktober. Kaartjies wissel van R50 tot R80, by die Arena.

Lewer kommentaar

Leave a Reply