Fanie Viljoen
Iets is fout op die dorpie Nova.Watter vreemde ligte sien Lucas en die res van sy gesin een aand? En waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte wat agter die hoë heinings plaasvind?
Daar is ook ‘n glibberige swart ding wat Lucas in die rivier sien. Kort voor lank beleef hy en sy vriende ‘n wilde avontuurrit vol gevaarlike raaisels.
Hierdie is die eerste in ’n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!
Is jy al nuuskierig?
Kompetisie
Antwoord ‘n maklike vraag en jy kan ‘n getekende kopie van Nova: Die Begin wen.
Vraag: Wat is die geheimsinnige persoon in Nova se naam?
Stuur jou antwoord aan: info@fanieviljoen.co.za
Die kompetisie sluit 31 Augustus 2010.

Wenk: Besoek Fanie se webblad by www.fanieviljoen.co.za
