Aalwyne word algemeen gebruik in tuine dwarsoor die land, en is gewilde ‘argitektoniese plante’, daar is ook ‘n groeiende belangstelling in hulle medisinale en kommersiële gebruike.
Daar word gekyk na onder meer klassifikasie, identifikasie, en hoe om tuin te maak met aalwyne. 50 spesies word beskryf, met inligting oor die kleur en verspreiding. Kleurfoto’s word regdeur gebruik.
Koop / Buy Sasol Eerste Veldgids Tot Alwyne Van Suider-Afrika
Skrywer: Gideon Smith
ISBN: 9781868728558
Verwag om sowat R40 te betaal vir die boek.
