Volg hierdie platsakwenke en span dit saam met jou verbeelding, ‘n bietjie toneelspel, ’n paar kamoefleerkunsies, hope logika en ‘n blakend gesonde humorsin in.
• Skep uithalermaaltye vir jou gesin en gaste op ’n beperkte begroting.
• Bly mooi, jonk, fiks en gesond teen ’n appel en ei.
• Hou jou huis silwerskoon en jou tuin lowergroen vir min.
• Inspireer jou kinders om self hul sakgeld op kreatiewe wyses te verdien.
Platsakwenke is geskryf deur Carla van der Spuy.
Platsakwenke
(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)