Jy kan by die Voortrekkermonument gaan rus na jou afsterwe. Die monument het ’n gedenktuin, met nisse, in sirkelvormige mure rondom visdamme gebou. Elke nis is bedek met ’n graniet deksteen, en is geskik vir die bewaring van twee kissies. Daar is geen limiet op die bewaringstyd nie.
Jy kan vir Lidia Hendriks skakel by 082 564 4840 vir meer besonderhede.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
