Anders as in die tradisionele ‘familieroman’ is die hoofkarakters hier vroue, en dit is juis dié vroulike perspektief wat toon hoe die politiek in persoonlike lyding gestalte kry.
Sleutelwoord Argiewe:Voortrekkermonument
Voortrekkermonument kunsuitstalling
Die Voortrekkermonument en Erfenissting spog met ‘n splinternuwe uitstalling in Galery 20.20.
Gedenkdiens by Voortrekkermonument
Daar is besluit om met ingang van 2010 jaarliks op die Sondag naaste aan 31 Mei, ’n groot herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering op die Voortrekkermonument Erfenisterrein te hou.
Gaan rus by die Voortrekkermonument na jou dood
Jy kan by die Voortrekkermonument gaan rus na jou afsterwe.
