Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek.

Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika / Vincent Carruthers — Penguin Random House South Africa, Januarie 2018; sagteband. — ISBN 9781775844938

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika,
Bettie Blom,
20 April 2018.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply