Sondebok,
Bettie Blom,
4 Desember.
Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek.
Bettie Blom,
4 Desember.
Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek.
Dit bring hulle op die spoor van ’n ou misdaad – die verdwyning van ’n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het.
Sondebok / Irma Venter — Human & Rousseau, 15 September 2014 — 384 p. ; sagteband. — ISBN 9780798167383