The in-between 80’s

Ndumiso Ngcobo wonder saam met Denis Beckett (Radical Middle), Azad Essa (Zuma’s Bastard) en Elaine Proctor (Rhumba) oor die generasie wat groot geword het tydens die laaste stuiptrekkings van apartheid – net te gou vir die nuwe Suid-Afrika.

Is dit al geskiedenis?

Franschhoekse Letterkundefees 2012

Raadsaal, Franschhoek
11 Mei

Lewer kommentaar

Leave a Reply