The Urban Homestead: Your Guide to Self-sufficient Living in the Heart of the City

The Urban Homestead is nie net nuttig nie, maar ‘n gnotvolle boek om te lees.

As jy aktief betrokke wil raak by die kweek van jou eie voedsel, asook die preservering daarvan, dan sal jy beslis baat vind by hierdie bron van kundigheid.

Jy leer alles van kompos, waterbesparing, wurmplase en selfs hoe om hoenders groot te maak.

Dit is beslis moontlik om jou eie plasie op jou stadserf te skep; The Urban Homestead is die begin van jou plaas …

Die boek is geskryf deur Kelly Coyne en Erik Knutzen.

Lewer kommentaar

Leave a Reply