Vermis op Allesverloren,
Bettie Blom,
14 Januarie.
Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda ’n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is.
Bettie Blom,
14 Januarie.
Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda ’n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is.
Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblameer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.
Koop / Buy Vermis op Allesverloren >> (sagteband)
Koop / Buy Vermis op Allesverloren >> (eBoek)
Vermis op Allesverloren / Anchien Troskie — Kwela, 15 Oktober 2014 — 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780795706905
