Daai eerste rampspoedige afspraak, onbekende rampe met huis-onderhoud, asook ander verwarrende verrassings – hierdie twee enkelma’s ken die bitter en die soet van die lewe.
Elize Parker en Magriet Smit gesels oor dié oorwinningsgids vir dae wanneer die lagie sekerheid maar dun is en geloof, hoop en humor die deurslag gee.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 12:00
Elize Parker en Magriet Smit Een cuppuccino en ‘n cream soda, asseblief,
Roekeloos,
13 Januarie 2016.
