#Woordfees Dirk Mudge Enduit vir ʼn onafhanklike Namibië

Op 87 publiseer Dirk Mudge sy langverwagte outobiografie oor sy betrokkenheid by die politiek van Suidwes-Afrika, en later Namibië.

Hy verduidelik aan Willie Breytenbach waarom dit Namibië so lank geneem het om onafhanklikheid te verkry en watter rol Suid-Afrika daarin gespeel het.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 2016, 15:30

Woordfees 2016

Dirk Mudge Enduit vir ʼn onafhanklike Namibië,
Roekeloos,
13 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar