Voorgestelde wetgewing in Iran is daarop gemik om die besit van honde onwettig te maak. Indien die wet in werking tree sal enige honde wat in die openbaar verskyn gekonfiskeer word en die eienaar sal ’n boete opgelê word van ongeveer R3 500. (via Roekeloos)
Kategorie Argiewe:Honde
Brawe brak oorleef op see
Die wêreld se duurste hond
Die hoogste prys vir ’n hond is onlangs betaal.
Stewels vir jou hond
Honde voel meer gemaklik in hierdie soort stewel, omdat hulle die grond kan voel.
Skaaphond ken 1022 selfstandige naamwoorde
Chaser die skaaphond het waarskynlik die grootste woordeskat van alle honde.
Franse bulhondjie
Die Franse bulhond is ongelukkig. Dit is ’n deurstop wat die kleintjie so ontstel.
Honde se breine groter
Honde se breine is groter as katte s’n, hoofsaaklik omdat hulle meer sosiale diere is, aldus ‘n nuwe studie deur die Universiteit van Oxford.
Hoekom honde mense byt
Hoekom honde mense byt
Worshond rolstoel
Hoe om ‘n rolstoel vir worshonde te maak.
