Wolfie

Ons het einde November ‘n optelhondjie bygekry – hy was toe maar so min of meer 8 weke oud. Hy sou oorspronklik net bly terwyl ek vir hom ‘n ander huis soek, maar hy is nou deel van my hondekinders – daar was 3 en nou is hul 4, drie seuns en een dogter.Ons het …