Benjamin is a St Bernard. We are not sure about his age but would guess it was somewhere between 12 – 18 months. Here is our amazing story. We read an article about Save a Pet in Animal Talk – what the people do there for the animals touched our hearts and we decided to …
Kategorie Argiewe:Honde
Lady
Lady wat haar tuismaak voor die TV. Sy is nou ‘n jaar oud en weeg ‘n volle 75 kg. (Nadia)
Senior troeteldiere
Troeteldiere sukkel ook met ouderdomsverwante siektes. Honde-eienaars kan op die uitkyk wees vir simptome soos:Blaf sinneloos.Herken nie meer sekere persone nie.Is minder waaksaam.Is verlore in ‘n bekende omgewing.Soek nie meer aandag nie.Swak blaasbeheer.Vergeet roetines.
Leer jou kinders
Leer jou kinders die volgende van honde: Moenie honde pla wanneer hulle eet of slaap nie.Maak ‘n vuis en laat die ‘n hond eers daaraan ruik voordat jy hom streel.Wees versigtig vir honde wat grootgemaak is in ‘n huis waar daar nie kinders is nie.Bly weg van vreemde honde behalwe as die eienaar by is.
Was
Wenk: Was jou troeteldiere twee tot drie keer met water waarin aartappels gekook is. Dit hou die insekte weg van hulle.
Gesonde, goedkoop hondekos
Moenie groenteskille, die buiteblare van kool, ou brood en olie of oorskietslaai weggooi nie. Sny dit fyn, waar nodig, en kook dit in baie water tot sag. Roer sout en genoeg mieliemeel by en kook ‘n stywe pap.
Savannah
Hierdie ses jaar oue Spanjoel, Savannah, het op 27 Maart 2006, 1,500 Km per vliegtuig afgelê na ‘n nuwe tuiste in Table View. Haar vorige eienares, in die Johannesbergomgewing, is na ‘n lang siekbed aan kanker oorlede. ‘n Naasbestaande het ‘n berig oor haar op Doggy News geplaas. My bejaarde ouers se vorige Spanjoel, Mitzi, …
Sonder jou … kan ek nie slaap nie
Velsiekte by honde
Ek het nie kommentaar nie maar soek hulp/raad met my 2 swart wolf honde. Hulle lek hulle voor- en agterpote tussen kussingkies stukkend, asook hulle pense. Krap ook baie. Was al by veearts, het gebad met allergiese sjampoo, vlooi poeier gegee, sprei met ‘n sproei vir vlooie, dieet paar maal verander, pille gekry vir allergie, …
Dachshund / Dashond / Worshond
Die dachshund / dashond / worshond is oorspronklik in Duitsland geteel in die omgewing van 1550, spesifiek om ratels (dachs = ratel) te vang.Die hond is ‘n uitstekende waghond met ‘n baie groter blaf as wat hy groot is. Worshonde is baie lojaal aan sy eienaars en kan soms agressief optree teen vreemde mense en …
