Leer jou kinders

Leer jou kinders die volgende van honde:

Moenie honde pla wanneer hulle eet of slaap nie.

Maak ‘n vuis en laat die ‘n hond eers daaraan ruik voordat jy hom streel.

Wees versigtig vir honde wat grootgemaak is in ‘n huis waar daar nie kinders is nie.

Bly weg van vreemde honde behalwe as die eienaar by is.

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

  1. Jy sê nie watter soort hond die groot hond is nie. Sommige soorte groot honde kan dit doen. Die kleintje moes die groot hond op 'n manier baie kwaad gemaak het.

  2. Ons het 'n bok hondjie gehad vir ses jaar lank en toe ewe skielik byt ons groot hond hom dood. Hoekom na so 'n lank tyd, hy was soos 'n kind in die huis. Hy het gehuil wanneer ons weg gegaan het en as ons teruggekom het hy omtrent nooit asem gekry nie. Hoekom?

  3. Goeiemore

    Ek is desperaat op soek na die boek wat as my hond….Jim Evans het een geleen by ‘n vriendin maar kry dit nerens nie

    Enige raad waar ek verder kan soek of enige iemand wat miskien een het wat ek kan oorvat (wat nie meer kinders in die huis het nie)

    Dan soek ek ook ASB raad/boek vir /met bassett hounds, trots eienaares geword van twee maar hulle luister nie draai net summier hulle oulike ruggies op ma en my ignoreer, raas, baklei help niks so ek wil baie graag gehoorsame kinders he maar die kinders is ‘n ander ras J was gewoond al die jare aan my ander viervoet kinders wat geluister het

    HELP asb ?
    Groete

Lewer kommentaar

Leave a Reply