Senior troeteldiere

Troeteldiere sukkel ook met ouderdomsverwante siektes. Honde-eienaars kan op die uitkyk wees vir simptome soos:

Blaf sinneloos.

Herken nie meer sekere persone nie.

Is minder waaksaam.

Is verlore in ‘n bekende omgewing.

Soek nie meer aandag nie.

Swak blaasbeheer.

Vergeet roetines.

Lewer kommentaar

Leave a Reply