My groot bruin hond is doodbang vir water. Hoe moet ek hom bad? As ek net die tuinslang aansit hol hy na die agterkant van die erf. Ek gebruik maar gewoontlik n borsel en n bak water om hom skoon, maar hy is doodbang en vertrou my vir n ruk na die wassery nie. Hy is nie regtig vuil nie, maar ek sal tog bly wees as hy van sy vrees genees word. Het iemand raad?
Ek het dieselfde probleem. Dis nie maklik om 'n groot hond te bad nie. My oplossing is die doggie parlour. Ek vat haar soontoe. Hulle weet hoe om haar te hanteer en sy stry nie met hulle soos sy met my baklei nie.