Vir vlieë op die honde maak mens ‘n aftreksel van khakibos. Was jou hond daarmee en spuit dit ook op sy beddegoed.
Dit help ook vir bosluise en vlooie.
bydrae: Anoniem