Bill Mudron se Japanese oomblik

Bill Mudron se werk is aangrypend en as jy die skakel volg na sy portfolio kom jy gou agter jy is nie alleen beïndruk nie. Die Japanese reeks waaraan onderstaande werk behoort inkorporeer karakters uit die films van Hayao Miyazaki in ’n styl wat hulde bring aan die houtsneewerk van Kawase Hasui.

Bill Mudron se portfolio

Bill Mudron
Bill Mudron

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply