#Aardklop Klein jakkalsies

Julle ontmoet, raak smoorverlief en trou. Die eerste drie jaar is een lang wittebrood. Maar dan lui die voordeurklokkie op een onvoorsiene dag en die een ongenooide klein jakkals ná die ander stap die huwelik in.

As jy klaar die strop om die nek het, kom lag saam vir al daai dierasies wat jy so goed ken. En as jy daaraan dink om eendag wel te trou, is daar geen beter voorbereiding as dié komedie nie.

* Première *

Met: Diaan Lawrenson en Jody Abrahams
Teks en regie: Leon Kruger

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 120
Plek: C6 Opvoedkunde (POK-hoofsaal), Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 17:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 12:00, 9 Okt. – 17:00, 10 Okt. – 14:30

Aardklop 2015

Klein jakkalsies,
Roekeloos,
13 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar