Die dokumentêre film Plaster Caster (2001) word op 5 Julie by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad vertoon.
Die film dokumenteer die aanloop tot en die eerste uitstalling van die kunstenaar Cynthia Plaster Caster. Cynthia het ’n versameling van gipsbeelde van ereksies van bekende rock sterre. Byderhand om kommentaar te lewer is die filosoof Camille Paglia.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
