Agapanthus

Agapanthus africanus

Agapanthus en al sy verskillende subspesies is eie aan Suid-Afrika.

In die somer groei daar arms vol blou blomme uit die polvormige plant. Indien die plant baie water kry dra dit baie blomme. Daar is ook ’n wit weergawe, Agapanthus oriëntalis.

Die plante aard oral in Suid-Afrika.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply