Piet se tante

Dié immergroen komedie is gegrond op die klassieke toneelstuk Charlie’s Aunt.

Die stuk handel oor twee studente wat twee meisies nooi om te kom eet. ‘n Chaperone, Piet se miljoenêrtante, moet die twee vergesel. Ongelukkig daag sy nie op nie en Willem moet instaan – met komiese gevolge, natuurlik!

Met: Stef Brink, Johann Nel, Jan-At Stemmet, Marijda Kamper, Jeff Korkee, Jaco van der Merwe, DeBeer Cloete, Anmarie Loots, Lindie Lee Kleinhans, Rowlen von Gericke

Vryfees 2011

Plek: ATKV-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Prys: R100
Taal: Afr. Gesin
Teks: Nico Luwes
Regie: Pieter Venter

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar