Voor die oorspronklike King Kong film in 1933 vervaardig kon word moes die bestuur van rolprentmaatskappy RKO oortuig word. Hierdie kunswerk is deur Willis O’Brian, Mario Larringa en Byron Crabbe geskep vir daardie doel.

King Kong
King Kong

Die volgende kunswerk, ook deur O’Brian en Crabbe, is geskep om een van die tonele in die film uit te beeld.

King Kong
King Kong

Die regisseurs van die 1933 King Kong was Merian C. Cooper en Ernest B. Schoedsack, wat daardie tyd geen erkenning ontvang het nie.

Die musiek vir die film is gekomponeer deur Max Steinem, wat later ook die musiek sou komponeer vir Gone with the Wind (1939) en Casablanca (1942).

Die vroulike hoofrol is vertolk deur Fay Wray.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar