Die geboorte van ‘n aap Voor die oorspronklike King Kong film in 1933 vervaardig kon word moes die bestuur van rolprentmaatskappy RKO oortuig word.