Five Fingers for Marseilles, ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse cowboy-fliek, draai tans by die Toronto Filmfees in Kanada.
Five Fingers for Marseilles vertel die verhaal van ’n buitmaker wat na jare terugkeer na sy huis in die Oos-Kaap. Michael Matthews was die regisseur en die verhaal is geskryf deur Sean Drummond.
Die Toronto Filmfees sluit af op 17 September 2017.

