Retrogasme: Kojak

KojakKojak, die enigste karakter wat meer stokkielekkers in sy mond gehad het as Dowwe Dolla.

Die TV-reeks, met Telly Savalas as die speurder, begin in 1973 en eindig 1978. Savalas het die rol eerste vertolk in die film The Marcus-Nelson Murders, wat die loodsprogram was vir die TV-reeks.

In Chile, Hongarye en Roemenië word die woord “kojak” steeds gebruik om te verwys na ’n stokkielekker.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar