Ronnie Corbett van The Two Ronnies is oorlede in die ouderdom van 85 jaar.
Die Skotse akteur was veral bekend vir die TV-program The Two Ronnies, maar was ook in films soos Casino Royale (1967) en No Sex Please, We’re British (1973).