#Safta #Fail

Het 2011 se nominasielys vir die Safta-toekennings reeds die wenners verklap?

’n Vergelyking van die wenners met die National Film and Video Foundation se Excel-dokument met die genomineerdes toon dat al die uiteindelike wenners bo gelys is in elke kategorie op die openbare nominasielys.

Safta nominasielys (Excel)

Safta nie-fiksie wenners (Excel)

Safta fiksie wenners (PDF)

Lewer kommentaar

Leave a Reply