The Musketeers in SA

The Musketeers,
Roekeloos,
14 November.

The Musketeers, die TV-reeks, maak eersdaags hul verskyning op Suid-Afrikaanse TV.

Die eerste reeks het reeds elders in die wêreld tot ’n einde gekom. As jy hou van iets nuuts en opwindend op TV, vermy The Musketeers. Dis ’n eentonige affêre vol clichés uit musketier-flieks. Die storielyne is voorspelbaar en die beeld oor die algemeen somber sonder rede.

Swaardgevegte was nog nooit so vervelig nie.

The Musketeers begin Sondag 30 November om 21h00 op BBC Entertainment, kanaal 120 op DStv.

Met: Tom Burke
Reeks: 1, 10 episodes

Genre: Avontuur
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Jaar: 2014
Tydsduur: 55 minute

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply