Gedigte van Carika Pienaar

In the mist

Through the mist
I’ll look for you.
Through the mist
I’ll search for you.

In darkness you’ll come.
In darkness you’ll go.
In the mist
We’ll meet.

In the mist
We’ll dance.
In the mist
We’ll be lovers.

With sunrise
You’ll disappear
Like the mist
Into nothing.

Into nowhere
You’ll be gone.
I will be left
With my dream.

My dream of
The darkness.
My dream of
The mist.

Little ballerina

Turning round and round
a small ballerina.
Surrounded by a misty silence.

a Beautifull quiet face.
Big blue sad eyes,
and a shy soft smile.

Her little dress,
now dusty and old.
Turned from white to cream.

Her little wooden box.
Over the years gone
From a gift to waste.

The soft sweet music,
which once drifted you
away on a dream.

Music that played as if,
it played just for you.
Now for some years it’s quiet.

Even now she keeps dancing,
so proud, so brave.
Dancing in silence.

My kruis

Ek wonder soms.
Waarom is ons kruis,
So swaar en groot.

As kind was als so maklik,
En tog ook so moeilik.
Die wêreld so groot.

As kind was daar geluk.
En tog is dit so gou,
Om hartseer te leer ken.

Wat verstaan ‘n kind tog.
Hoekom is die hond dood?
Wat antwoord kan die hart heel?

Dan kom die grootmenswêreld.
Dan verstaan jy.
Maar waar is al die antwoorde?

Te veel vrae wat ek vra,
En te min antwoorde.
My kruis.

Ek dra jou met my saam.
Maar jy is swaar.
Jy maak my seer.

Soms wil ek jou los,
Net daar langs die pad.
Maar ek kan nie.

Ek sleep jou saam,
Met ‘n groot seer.
Want ek weet nou iets.

My vraag is beantwoord.
Ek weet nou hoekom,
Jy so swaar is.

My kruis.
Jy is wat ek gemaak het.
Jy’s daar om my te laat onthou.

Jy word net groter.
Want ek kan nie,
Die verlede laat gaan nie.

My kruis.
Jy is my gewete,
Want ek kan myself nie vergewe.

My kruis.
Ek dra jou maar saam.
Want jy is ek.

(13 April 2006)

Colour of Dreams

I see it in indigo and blue.
I look at it in green and purple.
I feel it in yellow and gold.
I touch it in white and silver.

Reality and make believe.
I see you.
Night and day.
You are close.

You that don’t exist,
Are real to me.
Only in dreams,
Is were you live.

Magic is what I call it.
A place where there’s peace.
A beautifull lovely place,
Where we are free.

Colourfull you are.
Quietly you call to me.
Softly your song plays.
I hear you in my soul.

In the lake of indigo.
Under a sky so blue.
I lie drifting so quiet.
Not moving just listening.

Fields of green and purple.
Surrounds me.
With flowers of yellow in my hair.
I walk under the golden sun.

In darkness with the silver moon.
Shining to guide my way.
Leads me on to you.
Were we’ll meet again.

Where we’ll dance again.
To it’s beautifull song.
Where we’ll fly again.
On it’s soft voice.

Wait for me I’ll find my way.
Under the sun, the moon.
Drifting I’ll come soon.
Tonight in my dreams.

Kristal traan

Daar rol ‘n traan.
Daar blink ‘n traan.
Daar val ‘n traan.

Jou oë blink.
Jou wang nat.
Jou gesig hartseer.

Jou bitter smart.
Jou skroeiende pyn.
Jou moedige glimlag.

Daar vorm ‘n traan.
Ek staar na jou.
Ek staar in wonder.

Soveel betekenis in een traan.
My hart breuk vir jou.
Ek kyk na jou.

Jy kyk terug na my,
Vanuit jou skildery.
Met hartseer oë

Verewig vas gevang,
Vir almal om te sien.
Die kristal traan
Op jou wang.

My gesprek met God

Ek het vanaand ‘n gesprek.
‘n Gesprek met my Vader.
‘n Gesprek met myself.

Ek het baklei.
Ek het gehuil.
Ek het geskree.

Daar was harde woorde.
Daar was bitter woede.
Daar was opstandigheid.

Altyd deur was Hy daar.
Altyd deur was hy kalm.
Altyd deur was Hy stil.

Nee, Hy was nie stil nie.
Hy het saggies gepraat.
Sodat Ek moes stilbly om te hoor.

Hy het nie geraas nie.
Want Hy weet ek is mens.
Hy ken my hart.

Hy ken my pyn.
Hy ken my gemoed.
Hy ken my!

My trane het Hy afgedroog.
My opstandigheid het verdwyn.
My woede het aanvaarding geword.

My pyn het gebly,
maar Hy het my geleer
dat pyn deel is van my.

Hy het my geleer,
om my kruis te dra.
Met my hart en siel.

Want met die twee,
kan Ek opkyk, vorentoe kyk
en aanstap met ‘n glimlag.

(25 Maart 2002)

Ouma

Ek onthou nog die aande
Met die familie.
In die sitkamer.
Die verhale, die musiek.

Al die grappe.
Al die lag.
Ek kon ure net sit,
Net luister.

Die brood en slappap
Ruik ek nog steeds.
Die liefde en geluk
Voel ek nogsteeds.

Ek sien ouma nog
Met die oop Bybel.
Ek sien ouma nog
op haar knieë

Ons speel nog kaart
Ek huil nog by haar.
Ons sit en gesels nog.
Ek eet nog my boontjie sop.

Ek speel nog
In haar rotstuin.
Ek kyk nog na haar
In haar groentetuin.

Ek hoor nog die wind
Deur die bome
Ek ruik nog die
Vars lug.

Ek hardloop nog weg
Vir die gaanse.
Ek speel nog skool, skool
Saam die jonges.

Ek speel nog
By die varkhokke.
Ek hiekel nog sterretjies
Vir die kersboom saam ouma.

Sien ouma is nog hier.
Altyd sal sy bly.
Ek maak my oë toe
En daar sit sy nog.

(1 April 2004)

Alleen

Ek sit in stilte.
Ek sit op my eie.
Ek sit in donkerte.

Ek vra vrae sonder antwoorde.
Ek soek na vrede.
Ek smag na vreugde.

Ek dink alleen
Ek sig alleen.
Ek huil alleen.

Ek vra nog steeds.
Ek soek nog steeds
Ek smag nog steeds.

Ek is moeg vir stilte.
Ek wil nie alleen wees.
Ek wil daar buite wees.

Ek moet uit breek
Ek moet mens wees
Ek moet bestaan.

Ek wil vrede sien
Ek wil dit voel
Ek wil dit ervaar.

10 Maart 2004

Koue nag

Erens in die donker nag
sit ‘n kind alleen en koud.
Honger pyne in haar lyfie
Oogies wat dof uitstaar.

‘n Hartjie gevoelloos,
net soos haar koue lyfie.
Lippies blou en ‘n traan,
rol stadig oor die vuil gesiggie.

Handjie vuil en stukkend
Probeer die traan keer maar
Die armpie is te swak, te koud.
Erens diep binne haar breuk iets.

Sy sit styf in ‘n hoekie
Weggesteek in die donker.
En erens hoor sy ‘n kind,
‘n kind wat roep.

Die kind wat alleen in die donker
op die bitter koue einde wag.
Niemand om sy hand te vat,
niemand wat omgee nie.

Dalk is sy volgende.
Haar hartjie klop vlou.
Haar magie honger.
Haar lewe ‘n fyn lyntjie.

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Hartseer en pyn is deel van die gebroke aarde/lewe. Carika se hartseer is so duidelik. Maar na pyn en donkerte kom daar altyd weer lig. Wat ‘n wonderlike Ouma het Carika nie gehad nie!

Lewer kommentaar

Leave a Reply